" Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67553] |
Wed, 16 October 2002 03:12 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
TOEMAAR DIE DONKER MAN
(vir Simone)
Ingrid Jonker
Op die groen voetpad
van die horison ver
om die aarde skat,
stap 'n ou man wat
'n oop maan dra in sy hare
Nagtegaal in sy hart
jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
en 'n rug gebuk aan sy jare.
Wat maak hy, mammie?
Hy roep die kriekies
Hy roep die swart
stilte wat sing
soos die biesies, my hart
en die sterre wat klop
tok-tok liefling,
soos die klein toktokkies
in hul fyn-ver kring.
Wat is sy naam, mammie?
Sy naam is Sjuut
Sy naam is Slaap
Meneer Vergeet
uit die land van Vaak
Sy naam is toe maar
hy heet, my lam
Toemaar, die donker man
Mammie...
Toemaar, die donker man
|
|
|
Re: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67605 is 'n antwoord op boodskap #67553] |
Thu, 17 October 2002 07:45 |
foilcut
Boodskappe: 25 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie - ek het lankal na die woorde gesoek !
Susan skryf in boodskap news:3DACD9E0.4000708@rogers.com...
> TOEMAAR DIE DONKER MAN
> (vir Simone)
> Ingrid Jonker
>
> Op die groen voetpad
> van die horison ver
> om die aarde skat,
> stap 'n ou man wat
> 'n oop maan dra in sy hare
> Nagtegaal in sy hart
> jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
> en 'n rug gebuk aan sy jare.
>
> Wat maak hy, mammie?
>
> Hy roep die kriekies
> Hy roep die swart
> stilte wat sing
> soos die biesies, my hart
> en die sterre wat klop
> tok-tok liefling,
> soos die klein toktokkies
> in hul fyn-ver kring.
>
> Wat is sy naam, mammie?
>
> Sy naam is Sjuut
> Sy naam is Slaap
> Meneer Vergeet
> uit die land van Vaak
> Sy naam is toe maar
> hy heet, my lam
> Toemaar, die donker man
>
> Mammie...
>
> Toemaar, die donker man
>
|
|
|
Re: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67612 is 'n antwoord op boodskap #67605] |
Thu, 17 October 2002 09:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ken jy die wysie?
Annette
"FoilCut" skryf in boodskap news:3dae6d7f.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie - ek het lankal na die woorde gesoek !
>
> Susan
> skryf in boodskap news:3DACD9E0.4000708@rogers.com...
>> TOEMAAR DIE DONKER MAN
>> (vir Simone)
>> Ingrid Jonker
>>
>> Op die groen voetpad
>> van die horison ver
>> om die aarde skat,
>> stap 'n ou man wat
>> 'n oop maan dra in sy hare
>> Nagtegaal in sy hart
>> jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
>> en 'n rug gebuk aan sy jare.
>>
>> Wat maak hy, mammie?
>>
>> Hy roep die kriekies
>> Hy roep die swart
>> stilte wat sing
>> soos die biesies, my hart
>> en die sterre wat klop
>> tok-tok liefling,
>> soos die klein toktokkies
>> in hul fyn-ver kring.
>>
>> Wat is sy naam, mammie?
>>
>> Sy naam is Sjuut
>> Sy naam is Slaap
>> Meneer Vergeet
>> uit die land van Vaak
>> Sy naam is toe maar
>> hy heet, my lam
>> Toemaar, die donker man
>>
>> Mammie...
>>
>> Toemaar, die donker man
>>
>
|
|
|
|
|